Umtentweni, Hibiscus Coast, Caravan, Camping, Chalet and Self-catering Accommodation

Die KykNet Buite Ekspo

Category: Show News | Author: Trio Events |  Date posted:  | Reach: 209229   1203
Ons is trots om aan te kondig dat 17 115 mense die kykNET Buite Ekspo Limpopo die naweek van 25 - 27 Julie by Sondela Nature Reserve & Spa bygewoon het!
 
Baie dankie aan elke besoeker, borg en uitstaller wat bygedra het tot die ongelooflike sukses van hierdie naweek. Almal wat betrokke was, sal saamstem - dit was 'n naweek van pret, vermaak, en boonop lekker rondsnuffel by die stalletjies en inkopies daarby.
 
Ons hoop almal (en nog meer) by volgende jaar se kykNET Buite Ekspo Limpopo te sien.
 
Trio Events
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News