Umtentweni Woonwa-Oord - Umtentweni, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Die oord is geleë aan die oewer van die Umtentweni strandmeer met voldoende beskutting teen die seelug. Dit is die ideale basis om die skouspelagtige suidkus met sy betowerende dorpies, sowel as die pragtige, ongerepte platteland te kan verken. Die staanplekke is groot, gelyk, gras-bedek, skaduryk met 15amp kragpunte. Daar is ‘n klouterraam, ‘n springmat, vlugbalbaan, swembad, bote op die rivier, ‘n speletjies-kamer met pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis, ook bootvaarte. Ons sorg goed vir die kinders, asook vir volwassenes.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.